KNP.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman yesterday

Indrukwekkende kleure in die gesig en ook die verskillende kleure van die borskas-vere is pragtig. Goed gedoen Magda.

Comment by gabriel parsons on Friday

Uitstekend Magda

Comment by Tina le Grange on Friday

Kwaai verby; maak my bang  :-)

Ek hou van die takkie, komposisie en die bokeh ten spyte daarvan dat dit iewat besig is en wit op die kante het - maar in geheel werk dit tog omdat die Berghaan so duidelik uitstaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Pragtig Magda, bly darem jou spesialiteit. Daardie oë is darem kwaai.

Comment by Herman Swanepoel on Friday

Baie goed gedoen Magda. Skerp op die oog. 

Comment by Josef Steyn on Friday

Treffende foto van 'n skaars spesie Magda.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Skitterend Magda, fokus, kleure, agtergrond alles puik

Comment by Linda Erasmus on Friday

mooi skerp foto

Comment by Willie Schoombee on Friday

Puik foto Magda jou komposisie is in die kol en dit maak dit ñ goeie foto, hou ook van die bokeh agtergrond. Pragtig.

Comment by Dean Swanepoel on Friday

Pragtige foto van die Bateleur.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html