Dankie vir almal se kommentaar op die jakkals foto.

Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 1:56pm

Ek ditto met alles reeds genoem Mark. Dalk kan kontras op die Berghaan bietjie opgestoot word sodat hy sterker teen die agtergrond uit staan maar soos hier is hy pragtig

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2019 at 1:17pm

Blinkoog en pragtig Mark!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2019 at 8:27am

Baie mooi foto, goed geplaas en mooi detail op die veertjies.

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 8:55pm

Pragtige foto met mooi komposisie en agtergrond, Mark.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 7:49pm

Koninklike houding. Goed gedoen Mark.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 6:48pm

Pragtig! 'n Trotse voël! Dis baie goed gefotografeer. Mooi eenvoud, kontras, agtergrond, met skerp fokus en mooi kleure. Goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html