Steeds Gourits, net na 8h00 die oggend en die wind waai die sproei terug see toe. Bergwinde is warm winde van die land af (10h00 was temp al 32 gr)en mens merk meer klein goggatjies soos liewenheers besies, motte, naaldekokers op die strand op, word seker vanaf veld so gewaai. Dankie vir kyk en kommentare op droom huisie, ek waardeer

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 9:38am

Sterk vertikale lyne in die branders en die waai van die seesproei baie mooi Tersia.

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 7:54am

Pragtige foto Tersia lyk so rustig

Comment by Pine on September 17, 2019 at 9:08pm

Interessante inligting en ń Goeie foto Tersia!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 8:42pm

Mooi foto, die lig kan dalk skerper wees.

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 6:06pm

Die komposisie is baie goed, met skerp fokus. Mooi horisontale lyne. Die kleure kan bietjie sterker uitgebring word en die kontras effe verhoog word. Dit sal bietjie sterker trefkrag aan die foto gee. 

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:47pm

Heeltemal gawe horisontale lyne Tersia. Die foto lyk vir my bietjie onderbelig.

Comment by Magda vd Merwe on September 17, 2019 at 1:33pm

Wow dis wind was rof. Pragtige foto Tersia.

Comment by Linda Erasmus on September 17, 2019 at 1:25pm

dankie vir die deel Tersia

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html