Dankie vir die kommentare op my Besie foto van Gister. Hier sit die Besie op die blom se groen
oopgebreekte stingel.

Hennie by die Besie foto van gister het ek nie die Besie uitgesny en weer op n ander agtergrond geplak nie. Ek het die wit area van die blom se blaar rondom die Besie geselekteer en die kleur verander. Die oranje gedeelte aan die voorkant is die skaduwee wat nie ook saam geselekteer was nie.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 26, 2019 at 4:34pm

Mooi blink besie Pine met helder kleure

Comment by Johan Ayres on August 25, 2019 at 8:35pm

Ek dink hierdie foto is veel beter as gister se foto. Die hoek waaruit jy geneem het is perfek en gee meer trefkrag as gister se foto. Pragtige makro.

Comment by Magda vd Merwe on August 25, 2019 at 3:12pm

Baie mooi Pine.

Comment by gabriel parsons on August 25, 2019 at 12:22pm

Dit is weereens n prag foto Pine

Comment by Gerrie Lambrechts on August 25, 2019 at 12:10pm

Mooi skerp, die goedjies sit mos nie stil nie.

Comment by Tersia Weitsz on August 25, 2019 at 10:07am

Ek hou van  jou hoek hier dat mens die kop en gesiggie ook kan sien, WD Pine

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 10:05am

Baie dankie vir die verduideliking. Hierdie foto is pragtig. Mooi eenvoud en goeie, sterk kontras teenoor die omgewing. Ook mooi kleure. Baie goed gedoen.

Comment by Mark on August 25, 2019 at 9:52am

Baie mooi helder en skerp fokus Pine

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html