Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on April 15, 2019 at 3:55pm

Herman ek is onder die indruk dit is herfs en nie lente in die lug nie.......mooi gedoen, stem saam of die lig, of die fokus nie 100% nie.

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 3:27pm

'n Pragtige foto met mooi eenvoud en kontras. Miskien net 'n fraksie oorbelig, maar verder baie mooi.

Comment by gabriel parsons on April 15, 2019 at 1:00pm

Mooi foto Herman

Comment by Rika Schoeman on April 15, 2019 at 12:46pm

Mooi, kleurvolle besies Herman.

Comment by Hans Myburg on April 15, 2019 at 11:54am

Bessies met n plan,Stem die fokus nie 100%,maar nogtans n mooi foto

Comment by Elna Geringer on April 15, 2019 at 11:53am

Stoute kabouters......

Comment by jan jordaan on April 15, 2019 at 11:49am

HERMAN EK IS NOU BY DIE HUIS TOT NA JULIE MAAND, ONS MOET ERENS BYMEKAAR UITKOM ASB. SEL NO 0832569944. PUIK 

Comment by Josef Steyn on April 15, 2019 at 11:17am

Twee oulike besies Herman. Die fokus dalk nie heeltemal goed nie. 

Comment by Pine on April 15, 2019 at 10:23am

Baie goed gedoen Herman !

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html