Hierdie is vir eers die laaste foto van dié outjie (wat waarskynlik baie bly was toe ek hom uiteindelik ná 'n lang fotosessie uitlos.)

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:05am

PUIK 

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 8:52pm

Johan met alles in skerp fokus;  skitterend en veels geluk!

Comment by Mark on February 19, 2020 at 11:43am

Skitterend Johan!

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 7:55am

Ja, hy lyk al bietjie uitgeput! Maar dis weer eens 'n pragtige foto van hom. Die komposisie en agtergrond is goed. tegnies is die foto uitstekend uitgevoer. Baie mooi! Baie dankie vir hierdie mini-reeksie.

Comment by Carl Joubert on February 18, 2020 at 10:05pm

Die makro koning aan die werk:) Puik reeks Johan!!!

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 8:16pm

Pragtig Johan. Ek dink nogal hy het die aandag geniet!

Comment by Pine on February 18, 2020 at 8:11pm

Nog ń PUIK foto met Skerp fokus waar amper alles in-fokus is. Pragtige kleure, Uitstekende agtergrond en Baie mooi detail. Briljant beplan, uitgevoer en verwerk Johan!!! Na jou reeksie weet ons nou almal presies hoe ń Bidspringkaan lyk.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html