Die foto het ek al 'n rukkie terug geneem, wou dit net 'n bietjie deel.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:11pm

Absoluut Puik Rudi

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:48am

Jy was regte tyd op regte plek, goed gegdoen

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:20am

Lekker aksie wat jy vas gevang het.

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:58am

Aksie goed vasgevang - baie mooi een - wonder foto - wonder hoe die kar daar beland het

Comment by Rassie van Graan on May 22, 2020 at 6:34pm

Mooi Rudi!

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 5:59pm

Met motor reisies (en motorfietse) is die groot probleem altyd die agtergrond. Hier het jy uitstekend gedoen met 'n baie goeie agtergrond. Tweede kom die aksie. Omdat jy hulle van voor afgeneem het, is hier nie "panning" ter sprake nie met blur van die agtergrond. Jy het hier ook goeie aksie vasgevang met die een skewe motor. Die stof vertel die storie van aksie en beweging ipv blur. Verder is die kleure mooi afgewissel en maak 'n goeie indruk. Alles saam: 'n uitstekende foto!

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 5:26pm

Wonderlike aksiefoto Rudi.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:46pm

Lekker aksie hier vasgevang, Rudi. Mooi!

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:26pm

Dit is nou konsternasie op die stasie. Op die regte oomblik geneem - pragtig Rudi. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html