Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 20, 2020 at 6:33am

mooi een Rudi

Comment by Susan on May 19, 2020 at 10:12pm

Dis 'n pragtige portret van jou kat. BAIE MOOI

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 19, 2020 at 8:26pm

wow!

Comment by Christa Snyman on May 19, 2020 at 6:44pm

Pragtige portret foto van die mooiste katkind, Rudi.

Comment by Hennie Cronjé on May 19, 2020 at 3:26pm

Die kat se twee oë klou aan mens as jy na die foto kyk. Dit beteken hulle vorm 'n uitstekende fokuspunt. Die res van die foto is ook baie goed uitgevoer met 'n mooi vlakkerige velddiepte. Baie mooi - dis pragtig!

Comment by Mark on May 19, 2020 at 2:07pm

Die kyk in die kamera in maak die foto spesiaal. Portret formaat ...perfekte keuse

Comment by Dine Potgieter on May 19, 2020 at 10:59am

Pragtig! Ek ken ook 'n Mia-kat!

Comment by Josef Steyn on May 19, 2020 at 10:00am

Mooi Rudi.

Comment by Martie Venter on May 19, 2020 at 9:12am

Pragtige kyk in die kamera - ons het ook 'n grys Mia!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html