Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:03am

Pragtig Marsha.

Comment by Theresa Botma on July 13, 2018 at 9:00am
Stunning!
Comment by gabriel parsons on July 13, 2018 at 8:51am

Mooi tersia

Comment by Susan on July 12, 2018 at 10:43pm

Stem saam met Hennie. MOOI gedoen.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2018 at 10:30pm

Baie mooi, Marsha.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 8:02pm

Voëltjie is te pragtig en mooi skerp.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 7:19pm

Die voëltjie is uitstekend. Dit sou egter nog beter gewees het as die plons ook in fokus was.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 5:39pm

Dis pragtig en goed uitgevor. Ons waarsku altyd teen ‘n uit-fokus voorgrond, omdat dit geneig is om sterk aandag te trek (weg van die hoofobjek). Hier trek die hoofobjek egter sterker aandag en pla die uit-fokus watertjie nie regtig nie. Die agtergrond is ook goed. Baie mooi!

Comment by Johanna Malherbe on July 12, 2018 at 4:32pm

Baie mooi Marsha

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 2:08pm

Pragtig Marsha

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html