Dankie vir julle kommentaar op die speg.
Wie sien die spook?
Ek plaas in kommentaar blokkie die spook

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:45pm

Op thumbnail beter sigbaar, maar goed raakgesien, goeie foto Mark

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2020 at 5:57am

Goed gesien en benut Mark

Comment by Dine Potgieter on May 21, 2020 at 10:10pm

Pragtig - en inderdaad 'n spook!

Comment by Pine on May 21, 2020 at 9:09pm

Puik geneem Mark!! 

Comment by Neville Hein on May 21, 2020 at 8:12pm

Mooi foto Mark. 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2020 at 7:20pm

Pragtige boombas, mooi geneem.

Comment by Johan Ayres on May 21, 2020 at 6:22pm

Pragtige foto, tegnies korrek. En baie goed raakgesien om 'n spookfoto hiervan te maak.

Comment by Josef Steyn on May 21, 2020 at 5:00pm

Oulik Mark.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2020 at 4:13pm

Dankie vir die onderste foto - nou sien ek ook die spook! Dis 'n uitstekende foto! Mooi!

Comment by Hans Myburg on May 21, 2020 at 2:48pm

Uitsteekende ,mooi  gesien  en skerpfokus,laat n mens  aan  iets  in die  onderwereld dink 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html