Die voël het redelik vêr gesit, moes maar kwaai crop.. F5.6 1/400sek FL400mm

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 14, 2018 at 5:25pm

Pragtige foto met die lug 'n baie goeie agtergrond. Goed gedoen Dawid.

Comment by Hennie Cronjé on October 14, 2018 at 10:55am

Ten spyte van die crop, is die foto steeds mooi skerp. Dis darem 'n groot voordeel van digitale fotografie teenoor die ou film fotografie. Dis 'n pragtge foto wat perfek uitgevoer is. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 14, 2018 at 7:31am

Wow  ver of nie, maar dis pragtig Dawid

Comment by Johan Ayres on October 13, 2018 at 7:49pm

Weereens 'n pragfoto Dawid

Comment by Christa Snyman on October 13, 2018 at 7:20pm

Puik foto met mooi detail, Dawid. WD

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 6:59pm

Veels geluk Dawid, pragtige skerp foto met goeie komposisie, eenvoud en beligting.

Nie 'n moet nie, maar jy kan wel oorweeg om aan die bokant min of meer die helfte van die blou af te sny 

Comment by Adriaan Loots on October 13, 2018 at 6:53pm

Baie mooi Dawid

Comment by Gerrie Lambrechts on October 13, 2018 at 6:36pm

Statige netjiese puik foto.

Comment by gabriel parsons on October 13, 2018 at 6:32pm

Pragtig Dawid

Comment by Magda vd Merwe on October 13, 2018 at 6:05pm

Nog steets n baie mooi skerp foto Dawid. Hulle is pragtig.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html