Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2019 at 4:56pm

Claudi soos hulle sê " The perfect picture" In geheel ñ baie mooi en goed uitgevoerde foto.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2019 at 12:02pm

Ditto tov die eenvoud Claudi. BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2019 at 11:34am

Pragtig Claudi.

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2019 at 11:18am

Baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2019 at 10:27am

Eenvoud bly darem altyd ‘n wenner - soos hier!  Dis ‘n pragtige foto met goeie gebruik van die reel van derdes. Die bok kyk ook mooi in die foto in. Verder is die foto tegnies goed uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2019 at 10:06am

bok staan mooi uit teen die gras

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html