Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Monday

PRAGTIG 

Comment by Tina le Grange on Sunday

Ella jou mooi bloeisel bring die lente tot in my huis; ek leer saam by Hennie.

Comment by Pieter Steyn on Sunday

goeie komposisie mooi een - 

Comment by Ella Fourie on Sunday

Adriaan ek weet nie wat het van jou kommentaar geword. Elna jou kommentaar ook weg.

Comment by gabriel parsons on Sunday

Pragtig Ela

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Baie mooi Ella

Comment by Ella Fourie on Sunday

ISO 320

A 5.6

Exposure 0.0025

Focal length 2800/10

Comment by Ella Fourie on Sunday

Dankie Hennie en Adriaan, huiswerk beslis baie!  Wou baie graag bloeisels kry met son van agter...maar nie rekening gehou met wit & deurskynend.   

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Die komposisie is baie goed en die fokus skerp. Die probleem hier was direkte sonlig met skaduwees. Wit en direkte sonlig is altyd problematies omdat die wit maklik oorbelig. Heel bo en heel onder het dit gebeur. Dan is die skaduwees te donker weens die helder areas in die foto - die kamera maak bietjie toe as gevolg daarvan. As hierdie foto in skaduwee geneem is, sou dit baie mooi en reg gewees het. Die agtergrond is uitstekend.

Comment by Ella Fourie on Sunday

Son van agter bloeisels mag dalk steurend wees. DOF poging.   

Baie dankie vir alle kommentaar en raad met vorige pogings.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html