Views: 101

Albums: Insekte

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 21, 2014 at 9:14pm

Dankie Pierre en Susan, bewing is probleem, hopelik nou opgelos

Comment by Pierre Hardinge on March 21, 2014 at 5:34pm

Pragtig! Tersia

Comment by Susan on March 21, 2014 at 2:29pm

Pragtige blommetjie en by as bonus. Ek dink jou probleem is beweging eerder as fokus. As mens kyk na die rante van die toe blomme, maak dit half 'n dubbel rant en dit dui baie keer op beweging aan. Dalk het die wind gewaai en jou spoed was so effe stadig.

Comment by Tersia Weitsz on March 20, 2014 at 3:39pm

Dankie almal, ek sou ook by skerper wou gehad het Gerrie en Pieter, maar ongelukkig toe nou nie, Ek sal weer probeer

Comment by Pieter Steyn on March 20, 2014 at 12:46pm

mooi een Tersia - stem saam met Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on March 20, 2014 at 8:07am

Tersia ek dink die skerp lig laat nie die bytjie heeltemal mooi uitstaan nie.

Comment by Cindy Nel on March 20, 2014 at 6:41am

Dis n oulike ou bytjie, te pragtig.

Comment by Piet Nel on March 20, 2014 at 6:39am

pragtig Tersia

Comment by Anita du Toit on March 20, 2014 at 6:06am

Pragtige foto met mooi sagte agtergrond!! Welgedaan Tersia

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html