Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 9:45am

Baie mooi Donald, ek hoop jy wys ons as die blomme oop is ook!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:15am

Goed geneem, ek sou nogal stukkie vd stingel afsny.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 8:59am

Baie mooi sagte aanslag in die foto en goeie eenoud. Goed gedoen Donald.

Comment by Johan Ayres on October 9, 2019 at 9:00pm

Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 6:29pm

Pragtige eenvoud met mooi sagte lig en kleure. Die stingel is ook mooi eksentries geplaas en die twee rooi blomme verskaf mooi balans. Baie goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html