Dankie vir die kommentare op my blom foto van gister. Terwyl ek nog blomme fotos geneem het, het hierdie bytjie ook bygekom.
100mm
f10
1/320s
ISO 400
Av
IS on
Vryhand geneem

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on September 19, 2019 at 10:47pm

Dis baie mooi, so duidelik.

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2019 at 4:17pm

Fokus op bytjie baie goed, wd Pine

Comment by Johan Viljoen on September 19, 2019 at 2:10pm
Mooi Pine. Pragtog geneem.
Comment by Mark on September 19, 2019 at 12:31pm

Goed gedoen Pine met vryhand en in gezoom. By is mooi in fokus en detail volop

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:38am

Die by is baie mooi skerp. As geheel is die komposisie van die foto ook baie goed met ‘n soort van ‘n driehoek ontwerp. Jy kan egter die geel strepe van die by effens ophelder met die dodge of sponge tool. Die blaar by 12 uur is ‘n highlight en omdat dit effens uit fokus is, pla dit bietjie. Andersinds is dit ‘n baie goeie foto. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 19, 2019 at 7:41am

die fokus op die bytjie is uitstekend

Comment by Johan Ayres on September 18, 2019 at 8:40pm

Pragtig skerp op die by Pine. Soms is dit nogal 'n uitdaging om die by te isoleer vir meer eenvoud, maar absoluut niks fout met hierdie foto nie.

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 8:06pm

Pragtig skerp fokus op die bytjie, Pine.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:57pm

Baie mooi skerp. Ek sou die knoppie links afsny.

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 5:37pm

Die fokus op die bytjie is baie goed met goeie detail Pine. Pragtig.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html