Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:38pm

Ek sien dis weer speeltyd!! Mooi.

Comment by Elna Geringer on May 17, 2018 at 2:16pm

Stunning Magda.Dit is heerlik om te speel

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 8:20am

Dit is pragtig Magda!

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 7:58am

Besonderse foto Magda en verwerking uit die boek. Jy het baie goeie effek geskep met jou verwerking. WD!

Comment by Rassie van Graan on May 17, 2018 at 7:51am

Speel voort!  Pronkfoto en baie delikaat - mooi!

Comment by Riaan on May 17, 2018 at 6:48am

sjoe Magda hier het jou "spelery" regtig pragtige resultate opgelewer waarop jy met reg trots kan wees

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:07pm

Baie oulik!

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2018 at 7:29pm

Baie dankie Vida,Hennie,Pieter,Gerrie en Tersia.

Ek is so bly julle hou van my foto, het net lekker gesit en speel.

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 6:39pm

Magda, dis n uitstekende foto!! WD

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2018 at 6:37pm

Skitterend Magda. Mooier as jou geveerdes. Oeps! ek weet nou nie want jou geveerdes is ook super.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html