Views: 24

Albums: Flora

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:01am

Dis ‘n interessante foto waar jy ‘n baie vlak velddiepte gebruik het. Mooi kleure met skerp fokus. Die probleem hier is dat die velddiepte só klein is dat die voorgrond (fokuspunt - wat mooi skerp is) te onopvallend is. Die agtergrond trek sterker aandag. Met hierdie velddiepte moet jy veel nader kom sodat die fokuspunt meer prominent is. 

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 9:44am

Dit lyk amper soos 'n kandellaar. Om alles in fokus te kry sou baie moeilik wees want dit is 'n groot blom. As daar dalk net een knoppie in skerp fokus was en nie twee nie, mag dit dalk Pine se krit ondervang het.

Comment by Pine on January 14, 2020 at 9:37am

SJ, my mening is dat  die uit-fokus blomknoppies te veel is en die aandag wegvat van die een in-fokus wat sodoende die prominensie daarvan as fokuspunt wegneem. My oë dwaal rond as ek na die foto kyk.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 8:07am
Ek glo die fokus is net waar jy dit wil hê, ek hou hiervan

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html