Hierdie tak het net so gehang soos ek geneem het, maar iets in die komposisie pla my. Help asb.
Ken een van julle dalk die blom se naam? Die eerste Oord aan die noordwes-kus het pragtige plante en blomme gehad.
Nikon Coolpix P900; 1/640 sek; Fokale lengte 71.4mm f/5.0 iso-100
Baie dankie vir gister se kommentaar op my Kokos-neut-palms.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on Wednesday

Pragtig.  Hoekom lyk dit na Impalalelie? Maar die blare pla my.... 

Comment by Mark on December 3, 2019 at 1:51pm

Puik geneem Tina, baie goeie fokus, en kleure pragtig. Lyk my jy het regtig goed gedoen met naby fotos met die P900.

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:42pm

Ditis pragtig Tina die blom en die blare maak vir n pragtige driedemensionele foto .

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:25pm

Tina, jou fokus en kleure is pragtig, kan ongelukkig nie help met id nie

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:17am

Mooi kontras tussen die pragtige blomme en die groen blaargedeeltes. Baie mooi Tina!

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:36am

mooi een Tina

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 11:06pm

Mooi foto Tina!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:07pm

Baie mooi foto net soos dit is Tina! Mooi lig en fokus op die blommetjies

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 7:47pm

Tina, hierdie is 'n pragtige foto en daar is niks verkeerd met die komposisie nie. Die sagte sybeligting bring die teksture mooi uit. Na my smaak sal ek nie crop nie, behalwe as jy baie afsny om net die blomme te wys. Ek dink egter die foto soos hy nou is is beter as wat dit met 'n kwaai crop sal wees. 

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 6:42pm

Niks pla my regtig nie - dis pragtig! Mooi skerp met pragtige kleure. Al wat miskien kan verbeter is die agtergrond. Omdat die blomme en blare skerp randte het, sal mens die agtergrond maklik kan selekteer en donkerder (of swart) maak. Verder kan jy oorweeg om bietjie bo en onder af te sny (veral bo).

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html