Ek is onseker oor die spelling van hierdie blom se naam en daarom gee ek die titel "Blommetjie 1". Dis so half Engels. Miskien kan iemand help!

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on August 15, 2019 at 7:19am

skitterende een Hennie want dis altyd moeilik om te glo dat 'n mooi blom eers 'n opgefrommelde pakkie was voor dit soos hierdie een nog 'n perfekte skkepping illustreer en dan is die buitengewone lekker reuk van hulle 'n pluspunt. kan my byna die soet reuk verbeel

Comment by Willie Schoombee on August 15, 2019 at 6:38am

Dit is uitstekend gefotografeer Hennie met perfekte beligting, hoogs suksesvol.WD!

Comment by Vida van Schalkwyk on August 15, 2019 at 6:35am

'n pragtige frangipani!!  (temple flower)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html