Ek is onseker oor die spelling van hierdie blom se naam en daarom gee ek die titel "Blommetjie 1". Dis so half Engels. Miskien kan iemand help!

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on August 15, 2019 at 9:54pm

Pragtige foto van die frangipani

Comment by Johan Ayres on August 15, 2019 at 6:17pm

Van name en spelling weet ek dalk nie, maar ek ken 'n skitterende foto met pragtige beligting.

Comment by Magda vd Merwe on August 15, 2019 at 5:56pm

Hennie dis pragtig

Comment by Tina le Grange on August 15, 2019 at 3:20pm

Hennie die beligting is treffend asook die portret-formaat, skerp fokus en eenvoud.

Comment by Rika Schoeman on August 15, 2019 at 3:15pm

Die kleure is pragtig en die kontras teen die blou lug laat die blom baie sterk uitstaan. Goed gedoen Hennie!

Comment by Doretha Kock on August 15, 2019 at 2:27pm

Uitstekende foto, Hennie.

Comment by Mark on August 15, 2019 at 2:08pm

Besonders mooi!

Comment by gabriel parsons on August 15, 2019 at 11:27am

Pragtig Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 15, 2019 at 9:34am

Baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on August 15, 2019 at 8:09am
Die knop en die blom teen die blou lug is baie mooi, en n boom vol van die frangipani's is meer as mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html