Die blom het so mooi gelyk moes dit net af neem lens 18-55 ,1\60 shutter ,f8 , Wb auto ,Iso 100, flush fired

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on May 5, 2018 at 8:10pm

Ek sou dit ook afgeneem het!!! Jy het ongelukkig bietjie min spasie bo en onder gelaat en die saturasie was 'n klein bietjie te hoog, maar die fokus is pragtig met goeie agtergrond.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 5, 2018 at 4:47pm

pragtig

Comment by Tina le Grange on May 5, 2018 at 12:13pm
Goeie eenvoud Hennie; rooi/oranje is 'n moeilike kleur maar jy het goed gedoen; die detail wys mooi.
Ook mooi die koeler groen tussenin.
Comment by Tersia Weitsz on May 5, 2018 at 8:01am

Mooi teen die donker agtergrond

Comment by Gerrie Lambrechts on May 5, 2018 at 7:59am

Baie mooi skerp kleur, goed geplaas, mooi foto.

Comment by Doretha Kock on May 5, 2018 at 6:28am

Lieflik en staan mooi uit teen die swart agtergrond.

Comment by Herman Swanepoel on May 4, 2018 at 8:47pm

Mooi  gedoen Hennie. Hou van die swart agtergrond.

Comment by Magda vd Merwe on May 4, 2018 at 6:37pm

Pragtige blom en foto Hennie

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html