Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Saturday

Sjoe, dis nou sommer lekker skerp in focus. Hy moes nuut oopgegaan het as ek na die gekreukelde blaartjies kyk.  Regtig goed geneem Donald. PRAGTIG

Comment by Tina le Grange on Saturday

Donald op volgrootte nog skerper; veral die detail in die geel blaartjies is mooi skerp asook die kern.

Baie mooi.

Comment by Ella Fourie on Saturday

Goeie foto Donald.  Ek top al heeldag oor hoe ek een wil kiek, waar son wil nog nie saamspeel.

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Baie mooi skerp

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Dis pragtig! Baie goed uitgevoer. Mooi skerp met pragtige kleure. Die agtergrond is heel goed. Mooi!

Comment by Josef Steyn on Saturday

Lanklaas een gesien. Mooi gedoen Donald.

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 9:19pm

Brand mos as jy deur hulle loop .. wg Donald

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 14, 2018 at 8:39pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html