Hierdie karaktervolle huisie staan net buite Oudtshoorn.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:28pm

Pragtig

Comment by Linda Erasmus on February 14, 2018 at 2:28pm

mooi foto

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 2:06pm

Die hond by die trappie voltooi die prentjie baie mooi.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:17am

SJOE MAL OOR DIE FOTO JOHAN, UITSTEKEND 

Comment by Bobby Lowe on February 14, 2018 at 8:50am

Pratige foto Johan.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:29am

Baie mooi eenvoud, en uit die min wat hulle het maak hulle mooi en kleurvol.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2018 at 7:51am

Karaktervol beslis! Dis pragtig! Die lig het ongelukkig nie op daardie oomblik ideaal geval nie, maar dit bly 'n pragtige foto. Baie goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:44am

Pragtig!

Comment by Rassie van Graan on February 14, 2018 at 6:55am

Klassiek Johan!  Hou van die groen deur!

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2018 at 6:12am

Baie mooi Johan en beslis ñ mooi kleurvolle asook karaktervolle huisie. Rustige atmosfeer!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html