Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on June 12, 2019 at 8:31am

Pragtig en ek hou van die aristokratiese houding en ernstige uitdrukking.

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2019 at 6:03am

Goed gedoen stem saam met Josef en Elna

Comment by Josef Steyn on June 11, 2019 at 4:08pm

Tegnies goed uitgevoer maar dit lyk asof sy 'n winkelpop kan wees.

Comment by Elna Geringer on June 11, 2019 at 3:10pm

Wat 'n ernstige model......dit lyk amper of  sy 'n waspop kan wees. Oulik gedoen Zenobia

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 11, 2019 at 2:46pm

mooi portret foto wonder oor die blou skynse op haar hare, miskien wit balans, in histogram gebruik swart oogdruppel op haar hare kyk of dit werk

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html