Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:24pm

Baie mooi foto en verwerking!

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2020 at 6:45pm

Baie mooi verwerking met goeie detail van die mossie Claudi.

Comment by Claudi Lourens on January 14, 2020 at 6:15pm

Die foto is eintlik in kleur maar ek het dit verwerk sodat dit monochrome is.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:49pm

Baie mooi gedoen Claudi

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:19pm

Mooi een met goeie verwerking Claudi

Comment by Mark on January 14, 2020 at 4:19pm

Goeie foto,, goeie agtergond skerp fokus.WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:43pm

Baie mooi Claudi.  Het jy nou matriek geskryf?

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 11:14am

Mooi foto Claudi. Uitstekende agtergrond en ongewone foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:11am

Is dit die mossie wat blou- monochroom is of jou verwerking? Ek dink dis lg. Maar dis pragtig en goed gedoen. Mooi eenvoud en agtergrond, met skerp fokus. Baie goed gedoen terloops, daar’s baie variasies van monochroom, bv gewone wit en swart, sepia, foto’s met verskiilende kleur tint (soos hier). 

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 9:44am

Claudi dis n pragtige foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html