Soos julle al weet, met ʼn 400mm Prime Lens moet jy maar crop soos jy neem. Jy self moet of nader of verder beweeg..hier is ons in ʼn motor in die bos. Dink die is ʼn Rooihartbees. Geneem op 400mm f7.1 en 1/1250sek.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 10:00pm

Dis regtig 'n baie goeie foto Dawid, jy het seker gefluit vir hom :-)

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 9:15pm

Pragtige foto en detail van hierdie Rooihartbees, hou van die oogkontak.

Comment by Johan Ayres on October 10, 2018 at 8:56pm

Ek hou baie van die komposisie, dit is iets anders.

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 6:17pm

Mooi portret en pragtige agtergrond!

Comment by Willie Schoombee on October 10, 2018 at 4:53pm

Die jong Rooihartbees het ñ pragtige portret studie tot gevolg gehad Dawid.

Comment by Magda vd Merwe on October 10, 2018 at 4:16pm

Pragtige foto Dawid

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2018 at 3:42pm

Mooi skerp en in die oog foto.  Goed gedoen.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2018 at 2:29pm

Pragtige detail in die ore en ook die strepe op die horings. Mooi.

Comment by Susan on October 10, 2018 at 12:46pm

Dis nou werklik 'n baie mooi skerp foto van die Hartbees se gesig. Sy oë kyk so direk vir 'n mens. PRAGTIG

Comment by Elna Geringer on October 10, 2018 at 10:16am

Dis nog 'n jong bok hierdie. Die terugkyk van die bok maak die foto vir my. As jy met PS werk kan jy met 'n baie sagte swart borsel en "opacity" laag, 12-14% oor die boude verf. Dit sal die erge wit verminder. Jy kan ook met die "blur tool" 'n paar keer oor verf.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html