Die Bloublasie het ek afgeneem 18H30 en op my maag gaan lê, het bietjie gehengel. Stellings was f10 teen 1/125sek met ʼn 17-70mm Sigma lens op FL70mm

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Thursday

Treffende hoek met mooi kleure en skerp fokus, Dawid.

Comment by Pieter Steyn on Thursday
Op volskerm is hy skerp Dawid - mooi een
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die skaduwee van die bloublasie gee diepte aan die foto. Goed gedoen Dawid.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis baie goed gedoen met mooi sybeligting. Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi Dawid.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Dawid die feit dat jy plat gaanlê het om op gelyke grond te kom met die blasie doen baie vir die foto, pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Briljante foto Dawid.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Platter as plat gaan het gesorg vir 'n mooi hoek met die Blasie, Dawid en ek hou van die skaduwee

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi kleure, goed geplaas Dawid.

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Sjoe...dit is pragtig David....Puik hoek.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html