Die Bloublasie het ek afgeneem 18H30 en op my maag gaan lê, het bietjie gehengel. Stellings was f10 teen 1/125sek met ʼn 17-70mm Sigma lens op FL70mm

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2018 at 12:07pm

Baie mooi gedoen Dawid!

Comment by Johan de Beer on October 11, 2018 at 11:40am

Puik foto

Comment by Karen Kemp on October 11, 2018 at 10:27am

Eina!! dis pragtig afgeneem

Comment by Anita du Toit on October 11, 2018 at 9:54am

Dis pragtig met die sagte lig en ek hou van die skadu's wat aanduiding gee van lae lig. WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html