Bloureier en sy vissie

Vanoggend weer gaan draai by die revier. Jammer hy het nie so klein bietjie meer gedraai nie - maar so gaan dit.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:41pm

Pieter ek hou veral van die mooi lig op die vlerke wat goeie detail gee en jy het genoeg spasie na links gelaat.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 9:55am

Pieter, perfekte oomblik en ek hou ook van die lae hoek waaruit jy geneem het.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:42am

Goed gevang, mooi.

Comment by Rita Koen on January 11, 2018 at 6:49pm

Baie mooi Pieter.

Comment by Johan Ayres on January 11, 2018 at 5:00pm

Gedraai of nie, dit bly 'n besondere foto. Jy "gaan maak net 'n draai" en dan kom jy terug met 'n spesiale foto!

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2018 at 2:02pm

Dit lyk amper asof die vissie terugkom! Baie mooi en goed gefotografeer. Daardie vissie maak die foto spesiaal.

Comment by Anita du Toit on January 11, 2018 at 1:17pm

Ek sien ons twee het dieselfde probleem met die geraas.. ons sal beslis die Neat Image moet aanskaf.

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 12:17pm

Lekker lae  hoek en vissie so in die middel van die oop bek! Goed gedoen

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:51am

Wonderlike tydsberekening Pieter.

Comment by Elna Geringer on January 11, 2018 at 11:32am

Die fokus is nie heeltamal in die kol nie maar ons kry nie altyd waarna ons soek nie nê??? Dit lyk nogal of daai vissie probeer weg kom

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html