Bloureier en vissie

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Wednesday

Pragtig

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Skitterende oomblik, mooi skerp op vissie.

Comment by Neville Hein on Wednesday

Pragtig Ronnie.

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Dis nogtans goeie aksie wat jy hier vasgevang het Ronnie!

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Pragtig vasgevang Ronnie. Lyk of hulle twee mekaar in die oog kyk.

Comment by jan jordaan on Wednesday

BAIE MOOI 

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Die vissie is pragtig skerp, mooi.

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Mooi Ronnie, jammer dat die fokus op die kop bietjie sag is. Steeds goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Lekker windverwaai maar hy klou aan daai ete.......

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html