Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on November 17, 2017 at 7:35am

BAIE MOOI WD 

Comment by Christa Snyman on November 16, 2017 at 9:07pm

Stem saam met Willie, teen die blou agtergrond vertoon die Slanghals besonder mooi.

Comment by Willie Schoombee on November 16, 2017 at 4:54pm

Daardie pragtige blou agtergrond gee baie mooi perspektief aan jou Slanghalsvoël Ronnie. Pragtige foto!

Comment by Hennie Cronjé on November 16, 2017 at 4:28pm

'n Uitstekende foto! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die skerp fokus en goeie beligting (met mooi kleure) maak indruk. Mooi!

Comment by Josef Steyn on November 16, 2017 at 2:25pm

Pragtig Ronnie.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 16, 2017 at 1:00pm

Mooi gepose, mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on November 16, 2017 at 10:44am

Baie mooi gedoen Ronnie

Comment by Elna Geringer on November 16, 2017 at 10:35am

'n Baie mooi foto van 'n moeilike kalant om af te neem. Hy het sommer baie mooi vir jou gesit om die perfekte foto te neem Ronnie. Op vol skerm is die focus mooi en helder

 

Comment by Magda vd Merwe on November 16, 2017 at 9:58am

Pragtige foto Ronnie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html