Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 15, 2017 at 9:13am

pragtig. baie goed gedoen

Comment by Josef Steyn on November 15, 2017 at 9:09am

'n Regte deurmekaarveerhoender Ronnie. 'n Goeie oomblik vasgevang.

Comment by Hennie Cronjé on November 15, 2017 at 8:41am

'n Pragtige foto van 'n besondere oomblik. Baie goeie beligting en agtergrond, maar die fokus is net-net nie 100% nie. Dit lyk ook asof jy 'n besondere vlak velddiepte gebruik het. Met 'n agtergrond wat geen detail in het nie, kan mans die f-stop bietjie opstoot na iets soos f8. As die spoed te laag raak, kan jy die ISO opstoot. Die geheim is 'n driepoot.

Comment by gabriel parsons on November 15, 2017 at 8:21am

Pragtig Ronnie

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2017 at 8:20am

Pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html