Met ñ klein voëltjie as vangs. By Rietvlei Naturreservaat Pretoria.

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:20am

Pragtig Willie!

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:43am

BAIE MOOI 

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2018 at 6:11am

Elna jy is welkom, Riaan teen die lig in geneem, baie dankie vir jul kommentare, waardeer. Geniet jul klein Saterdag!

Comment by Johan Ayres on March 13, 2018 at 10:41pm

Regte tyd, regte plek gee aan jou 'n pragtige foto Willie.

Comment by Riaan on March 13, 2018 at 9:38pm

als is mooi maar sou darem so bietjie meer lig op die vlerk wou sien, veral komposisie pragtig

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 7:27pm

Mooi gedoen Willie!

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 6:18pm

Baie mooi Willie. Veral op volgrootte.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 1:25pm

Mooi Willie goed geneem.

Comment by Elna Geringer on March 13, 2018 at 12:37pm

Regte tyd, regte plek en die kamera gemik.......Pragtig gedoen Willie. Ek moet kom kuier dat ons kan gaan fotos neem daar

Comment by Tersia Weitsz on March 13, 2018 at 11:44am

Wat 'n vangs vir jou en die Valk!  Pragtig Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html