Hierdie is dieselfde Valkie wat ek gister gelaai het. Net uit 'n ander hoek gesien. Geneem tussen Polokwane en Mankweng.

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 18, 2018 at 8:33pm

Baie mooi, Herman.

Comment by Herman Swanepoel on April 18, 2018 at 7:46pm

Dankie aan almal vir die baie positiewe kommentaar.

Comment by Rika Schoeman on April 18, 2018 at 1:22pm

Soos die vorige een is hierdie een ook uistekend!

Comment by Tina le Grange on April 18, 2018 at 1:10pm

Herman die eenvoud is 100%; skerp fokus en die oog as fokuspunt is treffend. Veels geluk

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:41am

BAIE MOOI 

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:09am

mooi een - hou van die een

Comment by Johan Ayres on April 17, 2018 at 10:39pm

Herman, baie geluk met 'n absoluut skitterende foto!

Comment by Neville Hein on April 17, 2018 at 9:03pm

Mooi foto Herman.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:50pm

Baie mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 7:42pm

Pragtig!! Daardie oog is 'n baie sterk fokuspunt en hou jou aandag vas. Baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html