Geneem by Mkuze

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 4:28pm

WOW!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:41am

Jou focus en beligting is so super mooi. Ek stem saam Christa en Herman. Jy kan regtig die tak regs heel uitsny. STUNNING Blouvalk

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 12:49am

Baie mooi oog kontak en foto Magda.

Comment by Christa Snyman on August 9, 2018 at 8:28pm

Uitstekende foto, superskerp met mooi veerdetail (as dit myne was, sou ek takkie regs uitgevee het).

Comment by Herman Swanepoel on August 9, 2018 at 7:59pm

Baie mooi skerp gedoen Magda. Ek hou van die agtergrond. Hou nie baie van die takkie aan die regterkant nie.

Comment by Hans Myburg on August 9, 2018 at 7:20pm

Baie mooi foto wys sy rooi oe baie mooi.uitsteekend.

Comment by Pieter Steyn on August 9, 2018 at 6:17pm

Baie mooi een

Comment by Renette van der Merwe on August 9, 2018 at 6:13pm

Wow Magda baie goeie foto ogies rooi en mooi

Comment by Tersia Weitsz on August 9, 2018 at 5:27pm

Skerp en baie mooi Magda!!!

Comment by Linda Erasmus on August 9, 2018 at 2:36pm

baie goeie foto!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html