Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on April 17, 2018 at 5:33pm

Dankie vir almal se kommentaar.

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 2:46pm

Sjoe daardie oë! Baie mooi.

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:54pm

Hy kyk diep in jou oë hoor. MOOI

Comment by Elizma Fourie on April 16, 2018 at 6:54pm

Pragtig sien ook eerste die oë, dan al die ander detail

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:10pm

BAIE MOOI 

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 10:57am

 Pragtige foto en beligting

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 9:12am

Pragtig! Daardie oë is baie treffend en hou mens se aandag vas. Mooi eenvoud ook met skerp fokus en goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 7:24am

Baie mooi portret van die Blouvalk Herman, die kontrasterende rooi oë en geel washuid is pragtig. WD!

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 6:13am

Pragtige skoot... mooi detail op die vere...WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html