Hier is ander straat foto waar ek nou die oog van links na regs trek.. ek hoop dit werk beter... Baie dankie vir almal se raad en hulp, julle besef nie hoe baie dit beteken nie. Stellings: 1/800 F/0 ISO 640

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:31pm

Kleurvol en pragtig, ek dink ook dis beter om stukkie regs te sny

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 3, 2019 at 1:21pm

mooi kleurvolle straat foto

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:18pm

Dit is hoe die bo kaap en heel dikwels straat fotos lyk. Mooi heleen

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:11am

Baie kleurvol Heleen, maar soos jy self al genoem het, 'n baie besige plek om 'n foto te neem.

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:34am

mooi een Heleen

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:59pm

Pine weet nie hoe ver jy van die Kaap af bly nie hie hie.. Dis 'n goeie krop van Hennie en die foto is mooi kleurvol. Goed gedoen Heleen.

Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:02pm

Heleen, ek hou baie van jou foto met geboue aan beide kante! Miskien kan jy die foto weer neem op ń minder besige tyd met dieselfde komposisie.

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 6:36pm

Jou idee was baie goed en jy het ook die foto baie goed uitgevoer. Die detail heel regs is egter te veel. Veral die wit motor regs onder trek nogal sterk aandag. Onder het ek 'n verwerking geplaas. Kyk maar of jy dink dis beter.

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 5:34pm

Baie mooi diepte en kleurvol Heleen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html