Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hier is ander straat foto waar ek nou die oog van links na regs trek.. ek hoop dit werk beter... Baie dankie vir almal se raad en hulp, julle besef nie hoe baie dit beteken nie. Stellings: 1/800 F/0 ISO 640
Tags:
Comment
Kleurvol en pragtig, ek dink ook dis beter om stukkie regs te sny
mooi kleurvolle straat foto
Dit is hoe die bo kaap en heel dikwels straat fotos lyk. Mooi heleen
Baie kleurvol Heleen, maar soos jy self al genoem het, 'n baie besige plek om 'n foto te neem.
mooi een Heleen
Pine weet nie hoe ver jy van die Kaap af bly nie hie hie.. Dis 'n goeie krop van Hennie en die foto is mooi kleurvol. Goed gedoen Heleen.
Heleen, ek hou baie van jou foto met geboue aan beide kante! Miskien kan jy die foto weer neem op ń minder besige tyd met dieselfde komposisie.
Baie mooi diepte en kleurvol Heleen.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool