Terwyl ek soek na die regte foto vir die Spreekwoorde reeks

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on April 17, 2018 at 3:11pm

Pragtig en kleurvol Adriaan!

Comment by Anita du Toit on April 17, 2018 at 12:52pm

Mmm die bruin huis is 'n ander kleur geverf! Jy was besonder gelukkig om nie motors en mense voor die huisies te kry nie. Pragtige foto Adriaan! (Ek hou van Elizma se spreekwoord)

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 8:19am

Baie mooi Adriaan.

Comment by gabriel parsons on April 17, 2018 at 8:19am

Baie goeie foto Adriaan

Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:25am

Die Bo-Kaap het nog altyd goeie foto's opgelewer en so is dit ook met joune Adriaan...baie mooi uitgevoer met goeie komposisie. WD!

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:38pm

Pragtige kleurvolle foto, hou van die agtergrond.

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 8:16pm

Pragtige foto en kleure

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:55pm

Pragtig! Die komposisie en kleure is pragtig. Baie mooi!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:22pm

Mooi Kleurevol met die straat op.uisteekend,

Comment by Elizma Fourie on April 16, 2018 at 7:22pm

Met die stroom saamgaan of dieselfde poeding met 'n ander sous is die twee waaraan ek kan dink. Pragtige foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html