Hier het die wolke en berge my oog gevang.
Oppad Swadini toe.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 9, 2018 at 1:13pm

Lieflik Magda

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 8, 2018 at 8:53am

Een van daardie fotos wat mens saamneem op die roete vorentoe en anderkant die draai weet mens nie wat daar wag nie .Ek hou baie van die prentjie mooi gedoen Magda

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:26am

n Foto wat mens se oog vang!  Skitterend Magda

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 8:21pm

Dit is baie mooi Magda.. Ekself is mal oor wolke en die vleeswolkies sou my ook getref het

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 4:46pm

Besonder mooi wolke Magda. Sal selfs 'n mooi foto op hul eie maak.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 3:22pm

Die komposisie is baie goed met mooi diepte. Die horison is goed geplaas en die fokus is skerp regdeur. Bietjie onderbelig met die kontras wat sterker kan kom (veral lig ligter). Maar oor die algemeen baie suksesvol.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 12:55pm

Mooi gesien en geneem.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 7, 2018 at 12:03pm

mooi toneel. wonder of die kontras nie bietjie hoog is nie, lyk of daar n halo op die berg is

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html