Gaan so paar omgewings foto's plaas.Dis n lieflike deel van ons land. Hier is manlief besig om die berge af te neem, en ek roep!!!!

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 10:33am

Mooi omgewing Magda.

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:48am

Mooi skerp van voor tot agter. . WD!

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:20am

Pragtig, Magda.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:36am

Wow! vol energie, baie mooi foto.

Comment by Rassie van Graan on December 6, 2018 at 7:52pm

Pragtige toneel!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 6, 2018 at 5:12pm

pragtig

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 2:56pm

Magda ja hierdie is een van die besonderse dele van ons mooi land, pragtige foto!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 2:25pm

Pragtig! Die sybeligting doen baie vir die foto. Ek is bly daar is nog entosiaste wat 'n ordentlike driepoot so hoog op dra! Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:13pm

Aaahhhh lieflik, hello Freek!!!!!!!!!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html