Party keer frusteer ons fotoklub temas my maar dit help baie om buite die boks te dink en nuwe idees aan te pak. Die een is boeke.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2019 at 4:22pm
Druk jou foto en hang dit op!!!!
Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:19am

Hier het jy baie suksesvol buite die boks gedink. Dis ‘n pragtige foto. Low key met ‘n atmosfeer wat by die onderwerp pas. Die sybeligting is uitstekend toegepas. Tegnies is die foto ook baie goed uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 8:00pm

Pragtige foto, Hannes.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:44pm

Iets besonders, mooi foto.

Comment by gabriel parsons on September 18, 2019 at 6:05pm

Baie mooi Hannes

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:26pm

Mooi foto Hannes. Ek wonder nogal of die blaar regtig nodig was hier.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 2:54pm

mooi stillewe met goeie beligting

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 2:14pm

Dit is ñ baie mooiopstelling vir ñ sil lewe Hannes, baie goed gefotografeer met goeie aanwending van beligting. WD!

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 2:03pm

Ek hou van die skaduwes van die bril en blaar Hannes, dit gee diepte aan die foto.

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:05am

Hannes dis n pragtige foto en besils iets anders.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html