WONDER WAAR MY VOLGENDE ETE VAN AF GAAN KOM'

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 16, 2019 at 9:28pm

Hans my eerste woorde in my kop was "waar sal my hulp vandaan kom..."

Die opkyk is 'n sterk fokuspunt; baie goed gedoen.

Comment by Rika Schoeman on February 16, 2019 at 4:47pm

Daardie kyk sal mos mens se hart sagmaak. Jy het goed gedoen deur in te zoom Hans. Mooi.

Comment by Elna Geringer on February 16, 2019 at 3:35pm

Ek ditto met Susan en jy het 'n moeilike situasie mooi geneem Hans

Comment by Tersia Weitsz on February 16, 2019 at 2:23pm

Wat sien daai geel oge raak?  Pragtig Hans

Comment by gabriel parsons on February 16, 2019 at 9:35am

Pragtig Hans mooi dier!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 16, 2019 at 8:00am

Mooi naby en skerp foto.   Ek vind hier by die see ook dat die skaduwees vd geboue so blou effek gee. My white balans is dan afgestel.

Comment by Willie Schoombee on February 16, 2019 at 7:17am

Die feit dat hy opkyk maak ñ pragtige foto Hans.

Comment by Susan on February 15, 2019 at 10:23pm

Mmmmm, seker na dit waarna hy kyk daar bo iewers. Ek weet nie hoekom hul altyd onder 'n bos gaan lê wat klomp grasse in die pad het nie. Jy het hom lekker naby gekry Hans. MOOI

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html