Met die 2 mooie huise sluit ek Boggomsbaai reeks af.

Soos julle dalk gesien het, my en Pine (ja, hy is my broer) se ma is Vrydag oorlede, so my klasbywoning word eers bietjie gestaak, sal soos en wanneer ek kan inloer. Groete

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:47am

BAIE STERKTE VIR JULLE TWEE. 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 7:39am

Hierdie is nou poskaart mooi. Sterkte Tersia, dit is altyd baie seer, maar ons Vader se troos is groot.

Comment by Willie Dreyer on October 22, 2019 at 1:53am

Dink aan julle

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:33pm

Pragtige foto, Tersia. Innige simpatie met jul groot verlies.

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:22pm

Twee pragtige huisies met 'n mooi foto daarvan. Die beligting en komposisie is goed. Baie mooi en dankie vir hierdie kuiertjie in Boggomsbaai.

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 1:41pm

Dit was 'n mooi reeks van jou, en die 2 huisies is pragtig en mooi afgeneem. My innige simpatie met jul verlies Tersia. Sterkte vir jul almal.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html