Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 9:21pm

Skitterend, net soos gister.

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 5:13pm

Hierdie is beslis ñ uitstaan de kerk Gabriel en hierdie foto vertoon vir my nog beter as jou vorige een, bloot omdat dit meer gefokus is. Uitstekend!

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 4:55pm

Sjoe, imposante argitektuur  ... pragtige foto, Gabriel. 

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 3:52pm

Die komposisie is goed beplan met die diagonale lyn van regs onder wat mens se oog lei tot by die gebou. Besondere gebou Gabriel en baie mooi gefotografeer.

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 3:15pm

So 'n heilige atmosfeer Gabriël; goeie komposisie en besondere kleure

Comment by Magda vd Merwe on November 9, 2018 at 2:45pm

Gabriel die n pragtige foto en kerk.

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:02pm

Grote griet maar dis mooi. Ek het dit gaan google, ek sal bitter graag hier 'n draai wil maak

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:38pm

Lieflik!

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 9:50am

Dit is jammer van die uitgewasde wolke links, jy kan dit selekteer en als wolke maak, verder is dit pragtig gedoen Gabriel. Kan mens dit van die pad af sien? want ons ry baie daarlangs en het dit nognie gesien nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:39am

Besonders en baie mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html