Bokeh is 'n wye onderwerp, maar hierdie foto is klassieke "moderne" bokeh soos ons dit ken. Uit-fokus highlights in die agtergrond vorm ondergeskikte sirkels, wat die agtergrond versier. Ek sal 'n reeks foto's plaas met verskillende tipes bokeh. Sien asb ook my kommentaar twee foto's terug oor bokeh.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 24, 2019 at 6:26pm

Baie dankie Hennie dat jy 'n reeks sal plaas.

Hierdie een se beligting is ook baie treffend.

Comment by Tersia Weitsz on August 24, 2019 at 2:54pm
Skitterend Hennie
Comment by Vida van Schalkwyk on August 24, 2019 at 9:20am

o, dis pragtig hennie!!

Comment by gabriel parsons on August 24, 2019 at 7:30am

Uitstekende foto foto en Bokeh Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 23, 2019 at 6:31pm

Pragtig.

Comment by Josef Steyn on August 23, 2019 at 6:13pm

Baie mooi met ook treffende tru-beligting.

Comment by Pine on August 23, 2019 at 5:22pm

Baie Goed Gedoen met die Bokeh as agtergrond vir die Pragtige skerp kleulvolle blom Hennie!!!

Comment by Mark on August 23, 2019 at 4:57pm

Dankie, leer saaam

Comment by Rika Schoeman on August 23, 2019 at 4:52pm

Pragtige voorbeeld van moderne Bokey Hennie!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html