Is hierdie bokeh? Volgens die definisie "ja". Ek sou hierdie foto eerder as primêr - sekondêr bestempel. Ek sou bokeh in eenvoudige taal as volg wil definieër: Geblurde objekte in die agtergrond wat die foto versier. Hiervolgens is die sekondêr hier wel bokeh.

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on August 26, 2019 at 9:11pm

baie mooi...en dankie vir die inligting...ekt altyd gedink bokeh is spesifiek die uitfokus ligkolle

Comment by Tina le Grange on August 26, 2019 at 4:01pm

Dankie Hennie vir die inligting.

Uitstekende foto!

Help my asseblief, ek kry ook soms 'n foto wat soos hier, heelonder uit-fokus is

Gestel 'n mens wil die uit-fokus ook in-fokus hê;  wat moet die verstellings dan wees?

Comment by Willie Schoombee on August 26, 2019 at 6:35am

Ek stem saam dit is pragtig gefotografeer en sommer ook ñ goeie voorbeeld Hennie!

Comment by Johan Ayres on August 25, 2019 at 8:39pm

Terminologie tersyde, dit bly 'n skitterende foto Hennie, dit is baie, baie mooi.

Comment by Pine on August 25, 2019 at 5:13pm

Baie Mooi foto Hennie! Dankie vir die inreressante inligting aangaande die Bokeh, so leer onsp

Comment by Magda vd Merwe on August 25, 2019 at 3:16pm

Baie mooi Hennie. Ek glo nie dit kan deurgaan as bokeh nie.

Comment by gabriel parsons on August 25, 2019 at 1:34pm

Pragtige foto Hennie Baie goed uitgevoer

Comment by Elna Geringer on August 25, 2019 at 11:33am

Primêr - sekondêr is ook my 1st indruk maar so leer ek nou weer iets nuuts. Dankie dat jy deel Hennie

Comment by Tersia Weitsz on August 25, 2019 at 10:32am

Wat n mooi voorbeeld daarvan, dankie Hennie

Comment by Vida van Schalkwyk on August 25, 2019 at 8:01am

very pretty hennie!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html