Baie vir almal se kommentaar op my foto van gister. Elna dit was net n normale foto wat reg geneem is. Haha.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 18, 2019 at 3:05pm

pragtig

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 9:55am

Baie mooi Magda.

Comment by Pine on September 17, 2019 at 9:12pm

Pragtige skerp foto met goeie detail op die vere en ook mooi oog kontak met ń goeie agtergrond. WD Magda! 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 17, 2019 at 8:44pm

Pragtige skerp foto.

Comment by Christa Snyman on September 17, 2019 at 8:30pm

Pragtige foto, mooi lig en skerp op die ogie, Magda.

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2019 at 6:07pm

Dis pragtig en weer eens net reg uitgevoer (om jou woorde hierbo te gebruik). Alles is reg uitgevoer en die resultaat is ‘n uitstekende foto. Mooi!

Comment by Josef Steyn on September 17, 2019 at 5:49pm

Mooi skerp Magda. Kyk bietjie of jy nie dalk bietjie meer kontras by die Bokmakierie kan inbou nie.

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2019 at 2:25pm

Pragtig en die agtergrond is treffend en het ñ baie mooi foto gemaak, mooi lig ook op die Bokmakierie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html