Baie dankie vir die gawe kommentaar by vorige foto's. Dit word erg waardeer.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 23, 2020 at 1:52pm

Goed gesien en mooi geneem.

Comment by Rika Schoeman on March 23, 2020 at 10:33am

Al die verskillende skakerings van groen is baie mooi en die gholfspelers gee ook 'n storie aan die foto. Mooi Doretha.

Comment by Elna Geringer on March 23, 2020 at 3:50am

Slim gedink Doretha en die komposisie is goed gedoen. 

Comment by Pine on March 22, 2020 at 10:28pm

Mooi foto met goeie diepte en mooi skakerings van groen kleure Doretha!

Comment by Christa Snyman on March 22, 2020 at 9:49pm

Baie mooi!

Comment by Johan de Beer on March 22, 2020 at 8:59pm
Baie mooi dit maak mens sommer lus vir gholfspeel
Comment by Hennie Cronjé on March 22, 2020 at 6:19pm

Sal daar ooit genoeg bome wees? Ek twyfel. Maar hierdie is 'n pragtige foto met goeie komposisie. Baie goed uitgevoer. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html